Jaar van Skandes - Annmaree Barry - Bøker -  - 9781698457185 - 10. oktober 2019
Ved uoverensstemmelse mellom cover og tittel gjelder tittel

Jaar van Skandes

Pris
NOK 359

Bestillingsvarer

Forventes levert 21. okt - 4. nov
Få varsel om nye utgivelser fra Annmaree Barry
Legg til iMusic ønskeliste
eller

Ikke vurdert ennå

AnnMaree beeld in die boek uit van hoe 'n jong meisie se soeke na 'n lewe waarvan sy geen kennis dra, en waar sy veroordeel gaan word deur die kerk, gemeenskap en haar ouers. Is gay wees 'n gier? Bid 'n mens dit weg, of word 'n mens so gebore? Dit is van die vrae waarmee Petra worstel. Boonop sukkel sy om haar boetie se dood, en haar liefling-oupa, Gert, se deurmekaar Alzheimer's gedagtes te verwerk. Sy berispe haarself gedurig en hou haar 'skeefheid' goed intoom, maar ook net tot Simoney Verwey op Geduld kom intrek. Petra begin verbete spartel om tot elke prys die gevoelens wat sy vir Simoney het, weg te steek. Op 'n klein dorpie soos Barrydale word 'moffies' nie goed ontvang deur die kerk, die gemeenskap, haar skool en veral deur die dorp se afgod dominee nie. Dit lyk vir Petra asof sy al dié water in 'n mandjie kon dra, toe kom Simoney met haar groot blou oë en vertel vir Petra: "Ek is lief vir jou."Uitstekende boek om te lees en saam met Petra deur al die emosies te gaan.

Media Bøker     Pocketbok   (Bok med mykt omslag og limt rygg)
Utgitt 10. oktober 2019
ISBN13 9781698457185
Antall sider 290
Mål 127 × 203 × 17 mm   ·   317 g
Språk Afrikaans