Fortell venner om denne varen:
Lig wankelend Gerard Scholtz
Bestillingsvarer
Lig wankelend
Gerard Scholtz
Op 24 November 1949 kom Utte Reuter alleen in Kaapstad-hawe aan; saam met haar dra sy twee pakkies briewe en ? digbundel van Rilke. Sy is hier om te trou met Christiaan Hofmeyr, die broer van haar penvriendin, wat 'n uitkoms bied van die verskrikking en nadraai van die Tweede Wereldoorlog. Maar gou verlang Utte huis toe, na 'n wereld wat vir altyd vir haar vernietig is. In Suid-Afrika voel sy ontuis, in Europa is sy onthuis. Utte se verhaal word vertel vanuit haar laaste tuiste: die kliniese wit kamer in die tehuis waar sy opgeneem is vir Alzheimers. Hier, in 'n gestroopte ruimte, verlaat van al die mense om haar, sonder haar geliefde Rilke-boeke en briewe, dink Utte terug aan die liefde en die aard van haar lewe. En aan Felix wat altyd maar agter 'n venster vir haar staan en wag..
| Media | Bøker Pocketbok (Bok med mykt omslag og limt rygg) |
| Utgitt | 1. juni 2016 |
| ISBN13 | 9781928314172 |
| Utgivere | African Sun Media |
| Antall sider | 222 |
| Mål | 135 × 215 × 12 mm · 394 g |
| Språk | Afrikaans |